LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berlouri Barn Venue & Guesthouse | LekkeSlaap
+33

Berlouri Barn Venue & Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Berlouri Barn Venue & Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gwendeleen J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendeleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, rustige omgewing. Baie skoon en netjies.

Soos bo genoem, plekkie is pragtig, skoon en naby waar ons wou wees.

Lelani P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani P
Saam met vriende

Baie mooi, netjiese en rustige veblyf gehad. Dit was so lekker om omring te wees deur die natuur en die rustigheid daarvan.

Ons was omring deur skape wat lekker gewy het op die grasperk. Het my laat voel of ons lekker op die plaas kuier.

Henrietta K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta K
Saam met vriende

Mooiste kamers met die vriendelikste diens!

Ons sal beslis weer wil kom kuier. Marisca (die eienaar) het soveel moeite gedoen om ons tegemoet te kom en ons het so lekker geslaap daar! Die kamers is mooi opgemaak en die badkamers het baie spasie. Mens voel sommer tuis daar.

Marnus F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld en gasvrou was baie vriendelik.

Uitstekend waarde vir geld en baie vriendelike personeel.

Ken C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken C
Saam met vriende

One night only: 2 couples and 2 vehicles

Beautiful setting, very comfortable accommodation.

Lizé V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly!

Die kamer is pragtig, netjies en skoon. Daar was alles wat ons nodig gehat het vir die aand se oorslaap.

Robyn M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met vriende

Very relaxing and beautiful.

Will definitely recommend this place and come back again.

Percy U - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens

Die eienaars van die perseel, Marisca en Louis, is van die aangenaamste mense wat ek nog ontmoet het. Hulle het ons soos vriende laat voel en nie net 'n kliënt nie.

Brenda V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Gesin met tieners

Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier.

Skoon en gerieflike verblyf met baie aangename gasvrou. Plaasrustigheid is perfek vir 'n naweek wegbreek.

Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56c94d98e3f8af734656a2a20d690cff61ff914043f2c6d5a0d09e8d598bc5958cb71a76fe65e59c4425215bf1a2fb92966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R665  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R560 Hekpoort 1790 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.906752949974 27.597570419312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!