+37
Selfsorg in Wes-Rand

Berlouri Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

30% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
25% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Merino
Self sorg ,En-suite Kamer met lugversorging. Privaat stoep met braaigeriewe, kroegyskas en toegeruste koffiestasie , ruim badkamer met stort en bad. Gebruik van gemeenskaplike leef area met toegeruste kombuis, eet- en sitkamer.
Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.
Dorper
Selfsorg ,En-suite kamer met lugversorging.Privaat stoep met braai geriewe,Kroegyskas en toegeruste koffiestasie ,Ruim badkamer met stort en bad. Gebruik van gemeenskaplike leefarea met toegeruste kombuis, eet -en sitkamer.
Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.
Bonsmara
Selfsorg ,En-suite kamer met lugversorging.Privaat stoep met braai geriewe,Kroegyskas en toegeruste koffiestasie ,Ruim badkamer met stort en bad.Gebruik van gemeenskaplike leefarea met toegeruste kombuis, eet en sitkamer.Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.
Gesinsuite
Selfsorg , En-suite 2 slaapkamer eenheid met lugversorging.Privaat stoep met braai geriewe,Kroegyskas en toegeruste koffiestasie ,Ruim badkamer met stort .Gebruik van gemeenskaplike leefarea met toegeruste kombuis, eet en sitkamer.Veilige parkering met afstandbeheerde hek vir gerieflike toegang en veiligheid.
Huisreëls

Musiek of harde geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R560, Hekpoort, 1790, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783ebb3c12e19f53c4201bb32225fcc3031fc2665bbd5b69405acdf46486c3f20c7f93c33205b7e69db37faf563505c8eb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.899781957577 27.594937231261

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang