Bermuda Capri

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bermuda Capri is 'n gesinshuis met 'n groot tuin, swembad en trampolien in Noordhoek op die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eienaar en haar familie woon ook op die perseel, so gaste moet van kinders hou en taalgebruik en gedrag in ag neem.

Die huis het 'n solderkamer en 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n privaat dek bo met 'n uitsig oor die oseaan en berge. Hierdie kamer is lig en lugtig met hoë plafonne en 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Daar is 'n spieëltafel met 'n haardroër, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad en toiletware word voorsien. Gaste het toegang tot hulle eie privaat dek bo. Daar is 'n sitkamer, eetkamer, kombuis, tuin en binnehof.

Die huis is op die heuwel in Capri Village met 'n 360 º-uitsig. Gaste kan ook die toesluitmotorhuis vir hul voertuig gebruik.

Noordhoek is 'n stukkie paradys met verskeie staproetes, skilderagtige ritte en fietsryroetes reg langs Chapman's Peak.

Slaapplek

'n Bespreking by Bermuda Capri sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bermuda Capri gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za