Best Little Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Best Little Guest House is 'n unieke B&B-onderneming in Suid-Afrika se skilderagtige en geskiedkundige dorpie Oudtshoorn in die Klein Karoo. Die gastehuis is spesifiek ontwerp om in reisigers, wat in 'n stil, vriendelike en veilige omgewing wil ontspan, se behoeftes te voorsien.

Edy of Rina se gasvryheid is uniek en word gekomplimenteer deur 'n informele en gesellige atmosfeer. Hulle wy hulle tyd daaraan om reisigers te help om hul Oudtshoorn-ervaring onvergeetlik te maak.

Ons bied 8 en suite-kamers wat goed ingerig en individueel versier is. Elke kamer is toegerus met DStv, gratis WiFi, lugversorging, ook vir verwarming, plafonwaaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. In die eetvertrek is daar 'n groot yskas, vrieskas en mikrogolfoond vir ons gaste se gerief. Daar is ruim onderdakparkeerplek, buitelug-leefareas, braaigeriewe en 'n skilderagtige rots-swembad.

Ontbyt word opsioneel aangebied, of besoek die Smits Winkel Padkafee oorkant die pad.

Best Little Guest House het 'n hoekie met toeriste-inligting oor die omliggende besienswaardighede, soos die Cango Wildlife Ranch, die Kangogrotte, die skouplase in die omgewing en die waterval.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Best Little Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za