Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethany Farm

Bethany Farm
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie basiese woonstel het 'n dubbelbed en 'n matras kan op versoek op die vloer geplaas word. Die oopplan-leefarea het 'n uitsig oor die bome rondom die huis. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar privaat braaigeriewe en parkeerplek is onder die bome beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat Bethany Farm met sonkrag werk en van LED-ligte, paraffienlampies en 'n gasstoof gebruik maak.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie omdat daar hoenders en eende op die plaas is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Weikloofplaas, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3v4W5bYrCpTUwM7nTLu0A7WMSDBkVdMwjFZ033bnHAawNCplMT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the R62 Farm Weikloof 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.857694012612 23.887394748627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem