Bethel Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ulene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Jaco K - Mrt 2023
Algehele gradering
Kamer was skoon en gerieflik. Sal weer daar oorbly.
Erika D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat ek nodig het. Rustige area.
Monica V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige en veilige omgewing.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die review. Dit was ʻn voorreg om die extra myl te stap vir ons gaste, om te help dat die kussing wat julle hier vergeet het weer by julle besorg word. Alles van die beste.
Hannes J - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gasvryheid.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Mag 2021 ʻn Voorspoedige jaar wees.
Hentie V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die Review, Bethel Gastehuis probeer altyd streef om ons gaste gemaklik, veilig en tuis te laat voel en ʻn skoon netjiese fasiliteit te verskaf, en die ekstra myl te staf vir ons gaste. Selfs wanneer ons vir ons gaste ekstra kamers verniet aanbied sonder om meer kostes te vra om seker dat maak dat die gaste gerieflik sal tuisgaan, soos wat ons in u geval ook gedoen het. Baie sterkte vir 2021.
Gerdamare B - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie!
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, hoop julle kom kuier gou weer.
Veonna G - Des 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review. We hope that you will visit us again in future. All of the best.
Mariette K - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspanne kuier.
Elzanne H - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek hoop julle kom kuier gou weer.
Liza-mari C - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Thank you Liza-mari. All of the best with your venture in George.
Ruwayda D - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie nice, was vriendelik ontvang en het lekker geslaap.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ons hoop jy kom kuier weer by Bethel Gastehuis.
Edgar K - Nov 2019
Algehele gradering
Well looked after, neat and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed versorg, netjies en skoon.
Sal weer in die selfsorgkamer bly, waarde vir geld, netjies en skoon. Maklik in en uit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Thank you very much. Hope to see you again at Bethel Guesthouse.
Chris M - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome.
Bethel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, hoop jy kom gou weer kuier.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Barnardstraat 9, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom