Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethlehem Sundowners Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roslynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Bethlehem Sundowners Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hennie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R
Besigheidsreis

Heerlik, rustig en netjies. Het baie lekker geslaap.

Baie mooi en netjies, het heerlik gebly. Daar was wel 'n paar goed wat gepla het. Die TV, selfs al het jy 'n ingenieursgraad, glo ek nie hy gaan daarmee regkom nie. Daar is geen bedkassies nie en ook geen bedlampies nie. Die badkamer is baie beknop en ek glo nie dat groter mense daar kan regkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Gesin met tieners

Rustig en genotvol.

N voorstel sal wees om die braaiers elke oggend skoon te maak en groot asblikke buite tensit om vullis in weg te gooi aangesien die asblikke binne klein is. Beddenw is bietjie sag gelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N
Gesin met tieners

Pragtige, veilige en skoon kamers met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H
Gesin met tieners

Rustige skoon omgewing. Lekker geslaap en veilig.

Die naweek was lekker. Daar is 'n paar goed wat nog aandag aan moet gegee word, maar ons verstaan hulle is nog baie nuut. Ons het 2 eenhede gehuur want ons was 6 mense (4 volwassenes en 2 kinders van 17 en 19). Hier is 'n paar opmerkings: 1. By die wasbak in die kombuis het slegs 1 eenheid 'n prop, waslap, afdroelap en skottelgoedseep gehad. 2. Die televisie is glad nie "user friendly" nie - ons wou rugby kyk, maar moes op ons selfone kyk. Ek het die eienaar/dame gebel en sy het vir ons gesê sy weet nie hoe die TV werk nie en sal by haar man uitvind en laat weet, maar dit het nooit gebeur nie. 3. Ons het die beddens bietjie geskuif om meer spasie in die eenheid te kry. 4. Daar is wel 'n braaier, maar geen braaitang of selfs 'n vleisbak nie. 5. Die yskas is regtig baie klein. 6. Die gastoof is volgens ons te naby aan julle teëls en gaan dit beskadig. Behalwe vir alles, het ons regtig lekker gekuier daar die 2 aande en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n rustige area. Vriendelike diens, skoon en netjies. Defnitief aanbeveelbaar.

Bethlehem Sundowners, is in 'n rustige area, tarentaal klanke as jy wakker word. Amper 'n plaasgevoel, tog naby genoeg aan alles in Bethlehem. Ons pragtige kamer was skoon en netjies, met alles wat jy nodig het in 'n self catering eenheid. Dankie vir jul diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722089c9391e048a10da4203e2e40f741f00a3935388166f3f65424d7778d2f2837caabc23428571d2698fe3a0f638cb0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Deurgezien Road Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.258207 28.329177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem