Bethulie Manor
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam. Dit bied oneindige natuurskoon, 'n ryk geskiedenis en verskeie kulture en karakters.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens het. 'n Enkelslaapbank is in die sitarea beskikbaar vir 'n ekstra gas.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi-toegang.
Bethulie is 'n goeie voorbeeld van 'n eksentrieke plattelandse dorpie en dit is beslis die moeite werd om vir 'n dag deur die strate te wandel en met die plaaslike inwoners te gesels. Landbou is die lewensbrood van dié area en die dorp is saamgestel om die plaasgemeenskap en verwante industrieë te ondersteun.
Slaapplek
’n Bespreking by Bethulie Manor sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Jaar gelys 6
Ligging
- Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Bethulie Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bethulie Transgariep Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom