Betty's Bay Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Disa-weg 51 en Dianthus-keeromstraat, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 110 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Betty's Bay Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorp Bettysbaai. Dit is net 'n kort stappie vanaf die hoofstrand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste (6 volwaasenes en 2 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank, asook 'n binnebraai. Gaste in die slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is bo en het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-sitarea en eetarea het natuurlike lig en oorgenoeg spasie.
Die leefarea het skuifdeure wat na die tuin lei wat reg rondom die huis strek. Gaste kan hier die berg-uitsig inneem. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Disa-weg 51 en Dianthus-keeromstraat, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Betty's Bay Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Disa-weg 51 en Dianthus-keeromstraat, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap