Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty’s Boutique Hotel

Gastehuis
The Secret Garden-kamer
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is afsonderlik van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Die kamer kyk uit oor die tuin en die swembad wat 'n uitsig oor die see en op die berge het. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n patio met sitplek wat privaat, romanties en omring deur bome is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Tweegang-ontbyt met kelnerdiens: 'n Warm ontbyt vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap om te begin, met tee en vars koffie.

Huisreëls

Die deposito is nie in die spitsseisoen terugbetaalbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Spa-kamer
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het sy eie ingang en is agter die hoofhuis wat dit baie privaat maak. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad. Die instapstort en toilet en apart. Die kamer het 'n klipmure en is perfek vir 'n paartjie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Tweegang-ontbyt met kelnerdiens: 'n Warm ontbyt vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap om te begin, met tee en vars koffie.

Huisreëls

Die deposito is nie in die spitsseisoen terugbetaalbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Off-the-wall-kamer
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse kamer het 'n 1920's styl en klipmure wat dit baie romanties maak. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer het 'n pootjiesbad en 'n aparte groot stort en toilet. Die swart en wit teëls in die badkamer neem jou terug na 'n vervloë era.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Tweegang-ontbyt met kelnerdiens: 'n Warm ontbyt vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap om te begin, met tee en vars koffie.

Huisreëls

Die deposito is nie in die spitsseisoen terugbetaalbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Quirky-kamer
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n modern instap-koperpypstort en kleurvolle blou teëls. Een van die hoofkenmerke is die liggies wat van die plafon af hang en die kamer 'n romantiese atmosfeer gee. Daar is ook 'n kleurvolle hangkas en spieëltafel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Tweegang-ontbyt met kelnerdiens: 'n Warm ontbyt vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap om te begin, met tee en vars koffie.

Huisreëls

Die deposito is nie in die spitsseisoen terugbetaalbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose-kamer
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Roos is een van die groter kamers en het 'n ruim en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak en moderne instapstort. Die pragtige skilderye met rose en blomme skep 'n romantiese atmosfeer en hoewel die kamer moderne geriewe het, skep die Persiese mat en leunstoel, blommegordyne en porseleinware 'n ouwêreldse gevoel. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. 'n Ekstra bed vir 'n kind kan ingedra word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Tweegang-ontbyt met kelnerdiens: 'n Warm ontbyt vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap om te begin, met tee en vars koffie.

Huisreëls

Die deposito is nie in die spitsseisoen terugbetaalbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal-suite met 'n see-uitsig
Vanaf R1 760
R1 760 R1 408
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is die ruimste kamer en spog met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n Victoriaanse wastafel en 'n stort. Die kamer het 2 vensters met 'n uitsig oor die stoep, see en op die berge. Die kamer is ideaal vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B Tweegang-ontbyt met kelnerdiens: 'n Warm ontbyt vanaf die a la carte-spyskaart, asook jogurt, tuisgemaakte muesli, vrugte en sap om te begin, met tee en vars koffie.

Huisreëls

Die deposito is nie in die spitsseisoen terugbetaalbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duke-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2f107409b3e01ae1d77bf7bb83f4fd3eb653dd823755c95d5777e4fb73a556be14e7968109e4a9baa408198462c7af20ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 3 Duke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.185935232365 22.13939493522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem