Stormsrivier Akkommodasie by Beulah House | LekkeSlaap
+13
+13

Beulah House

Selfsorg
  • Vanaf R2 850 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beulah House is 'n sjarmante houthuis met 3 verdiepings. Dis naby die strand in die kusdorp, Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers, en het 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is op die middelste verdieping, en die gastetoilet is op die boonste verdieping. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, en die sitkamer lei na die balkon met 'n lieflike uitsig oor die area en die see. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie voor die hut.

Eersterivierstrand het rotspoele, ideaal is vir snorkel. Daar is ook 'n paar fynbospaaie om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Beulah House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJes1q2b7dcXHZ51Vx6nWCkuI7z8Dj9DgkkRpBP6KPUVU21FPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 850  per nag (vir 8 persone) Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.072898443484 24.226728682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za