Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bhejane Game Reserve

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse rivier-chalet
Selfsorg.
Bhejane Lodge
Selfsorg.
Kampeerterrein
Tariewe geld vir kampeer en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 betaal R150.

Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet bespreek word. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhejane Game Reserve, Willowmore, Steytlerville, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZmY5NjYwLTdiZmItNDYzYy1iOWU1LWU0YWQ0NGIyMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Bhejane Game Reserve Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.194832573658 23.921324901581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem