Bhotani-on-Newton Lodge
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pickering-straat 62A, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6055, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa.
Daar is dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kamers, asook ateljeekamers. Die beddens het luukse perkallinne en elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Daar is 'n gaste-sitkamer op die boonste verdieping waar gaste heerlik kan ontspan en die balkon geniet. Ontbyt word daagliks bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pickering-straat 62A, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6055, Oos-Kaap
- Gaste dink Bhotani-on-Newton Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Newtonpark Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pickering-straat 62A, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6055, Oos-Kaap