Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bianca Unit 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Bianca Unit 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kavitha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kavitha D
Gesin met klein kinders

Perfect choice for a beach holiday.

Perfect location. The apartment was clean and equipped with everything you would need for a beach holiday. The fact that it has direct access to the Lucien beach is wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manana M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manana M
Gesin met klein kinders

The most wonderful staycation we had in Margate. Absolute value for money, great customer service and the most wonderful location.

Wonderful place for a family vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Veilig, netjies en alles wat nodig is, parkering kan 'n groot probleem wees omdat 6 mense nie in 1 voertuig kan ry nie, daar is slegs 1 parkering beskikbaar en die 2 gaste parkerings is nie gewaarborg nie, groot probleem.

Die eenheid is perfek, maar niemand het ons meegedeel dat mense dodelik siek word daar nie. Jy moet honderde rande spandeer aan gekoopte water en die see maak jou siek. My hele gesin was doodsiek 'n dag na ons in die see geswem het. Ek dink dit behoort aan mense oorgedra word wanneer hulle plek bespreek, mens betaal ten duurste om hierdie akkommodasie te huur maar spandeer dan die hele tyd voor die toilet, by dokters ens. En dit is nie net my opinie nie, dit is menige mense se ondervinding daar gewees die vakansie. Wees eerlik met gaste voordat hulle duisende rande betaal vir akkommodasie oor die toestand van die water en see. Ek het ook nog geen woord gehoor oor my breekskade deposito nie, sekerlik was die eenheid geinspekteer net na ons uit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bianca Unit 1 se terugvoer

We sorry to hear about your bad experience, many people were sick during December, and this is not always something that can be foreseen. According to our Municipality our beaches were all safe to swim in. We did inform you telephonically prior to your arrival to rather buy drinking water and not to swim in lagoons to be on the safe side. Your breakage deposit was refunded in full on the 24 January 2023 to the account number provided.

Bianca Unit 1
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 24, Manaba-strand, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb104376aee647510a5013d71f3c8164219f539cba480bf987f2969153febfd0e35baab4e56e1a518c1dbdd1c297b1cb77a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 24 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.855385196303 30.37833443481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem