+29
Selfsorg in Suurbraak

Bibi's Joy Self-catering House

10 gaste

2 slaapkamers

8 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Erf 159 Suurbrak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bibi's Joy is 'n unieke selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Suurbraak buite Swellendam. Dié dorpie skuil rustig tussen die voorheuwels van die luisterryke Langeberge aan die anderkant van die rivier.

Die kothuis is afgesonder met die berge in die agtergrond. . Dit is ideaal vir bergfietsryers, stappers, landlopers, en selfs mense wat hou van swem en kanovaarte (dit hang natuurlik van die vlak van die rivier af).

Bibi's Joy het slaapplek vir tot 10 gaste in 2 slaapkamers en daar is 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die derde badkamer word bereik via die woonkamer. Opslaanbeddens en beddegoed is beskikbaar vir ekstra volwassenes en kinders.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n Dover-stoof, yskas, gas-stoof, eetgerei en breekware. 20 Stukkies hout is ingesluit by die tarief. Ekstra hout is te koop op die perseel. Die ruim, sonnige woonkamer het 2 kaggels.

Buite is daar 'n vreedsame tuin, 'n motorafdak en mis-sproeiers vir die hittige dae. Bibi's Joy Self-catering House het 'n lieflike tuin met inheemse plante, en ou eiekebome.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marizanne B
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend mooi, privaat, natuur. Dit was ongelukkig 'n kort wegbreek, maar dit is die eerste keer wat 'n kort wegbreek ons laat voel het of ons vir 2...
Sien meer
Des 2025
Altus D
5.0
Dis 'n heerlike plek in 'n mooi vriendelike dorpie. Sien sterre.
Okt 2025
Danette V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Was so lekker en stil. Sal vir seker terug wees!
Aug 2025
Sashma B
Saam met lewensmaat
5.0
My partner came from Scotland and that was a stop on our road trip, but we wished. Everything was amazing; we even stayed later because...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Diane Z
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Lovely and peaceful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bibi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erf 159 Suurbrak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bibi's Joy Self-catering House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Erf 159 Suurbrak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMzMzYjdiLWZjMzUtNDk5Zi04YjdkLTkzZjFlYmFlYmI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Erf 159 Suurbrak Swellendam 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.002398782017 20.663496392985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang