Bibury Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Jennifer C - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous on-hand hosts at a separate private cottage.
Debbie A - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect!
Stephen D - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Kathy C - Aug 2023
Algehele gradering
Just the best.
Arne V - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect, clean and safe.
Sue M - Jun 2023
Algehele gradering
Superb accommodation and extremely helpful and friendly hosts.
Sebastian J - Apr 2023
Algehele gradering
Peacefull, calm and safe.
Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Ek het my seun kom ondersteun in die Grey Rugbyfees.
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Was nice.
Antoinette L - Feb 2022
Algehele gradering
Stil, rustig, vreedsaam, skoon, netjies, goed toegerus.
Gerald V - Mrt 2021
Algehele gradering
Weereens uiters gerieflik.
Ajf M - Feb 2020
Algehele gradering
Puik.Ons sal weer hier kom bly.
Van Zyl F - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, gemaklik, vriendelike ontvangs.
John N - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful accommodation with outstanding host.
Gerald V - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging vir sake besoeke.
Jaya R - Feb 2019
Algehele gradering
Peaceful, practical, functional.
Paul V - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n veilige en rustige atmosfeer.
Estelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Everything needed and more.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles wat is benodig en meer.
Goed toegerus, baie privaat, goeie ligging en fantastiese gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paul V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n rustige en veilige omgewing.
Lees meerPaul V - Nov 2018
Algehele gradering
Unbelievable and enjoyable stay in a top grade facility with good security.
Lees meerLouise D - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike kothuis.
Richard M - Sep 2018
Algehele gradering
Perfect value for money, world class establishment! Great website!
Val C - Sep 2018
Algehele gradering
It was an amazing relaxed week spent.
Ian B - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon en netjiese verblyf.
Margaretha H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Val C - Apr 2018
Algehele gradering
Warm cosy cottage just recently renovated.
Ian B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Ian B - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Ebenhezer R - Mrt 2018
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Douw V - Mrt 2018
Algehele gradering
Bibury Cottage is baie gerieflik, skoon en die ontvangs is hartlik.
Cornelia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Karlin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Jy hoef nie verder te soek nie.
Lees meerHenry S - Jan 2018
Algehele gradering
Puik. Sal vir seker weer gebruik.
Renaldo C - Des 2017
Algehele gradering
Kon batterye effektief herlaai.
Karlien B - Des 2017
Algehele gradering
Bibury Cottage is 'n waarde vir geld juweel.
Gavin G - Okt 2017
Algehele gradering
A gem of a find in Mill Park.
Gregory H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Eloise G - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte verblyf!
Emilise R - Sep 2017
Algehele gradering
Dis onbeskryflik lekker, gerieflik, skoon en veilig.
Jonathan L - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderful and friendly environment.
Robyn M - Aug 2017
Algehele gradering
Our third visit to Bibury Cottage.
Stef V - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Leone' B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit het werklik my verwagtinge oortref.
Frederik Stefanus B - Apr 2017
Algehele gradering
Puik!
Lucas E - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie warm in die somer.
Kobie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs by 'n pragtige en baie netjiese blyplek, ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg.
Trudie D - Feb 2017
Algehele gradering
Werklik uit die boonste rakke.
Gavin B - Jan 2017
Algehele gradering
Well presented, neat and tidy, home from home.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie indruk, netjies, skoon, tuis.
Eenheid heerlik privaat en maak goeie indruk. Dekor modern, als gerieflik. Dit het vir my en my vrou gevoel asof ons by ons eie huis is. Eenheid word mooi skoon gehou nes ons ons eie huis sou. Ons sal vir seker weer by hierdie eenheid bespreek indien ons weer PE moet besoek, aangesien ons van Kloof, Durban is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charles P - Des 2016
Algehele gradering
Hoë kwaliteit apparaat en goeie afwerking in 'n stil omgewing.
Zelda S - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik, sonder probleme, gerieflik, pragtig.
Lucas E - Nov 2016
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plekkie.
Pieter R - Nov 2016
Algehele gradering
Fantastiese huis weg van die huis af.
Henry S - Nov 2016
Algehele gradering
Dit het al my verwagtinge oortref.
Pieter R - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese, ruim, snoesige, warm plekkie vir wegbreek.
Lees meerRobyn M - Sep 2016
Algehele gradering
We had a lovely stay at Bibury Cottage.
Fanie G - Aug 2016
Algehele gradering
Absolute vyfster-waarde vir geld!
Geoff B - Aug 2016
Algehele gradering
Everything one could wish for when looking for overnight accommodation.
Cia B - Jun 2016
Algehele gradering
Dis die mees kompakte alles-wat-nodig-is eenheid bestuur deur mense wat omgee.
Roslynne S - Jun 2016
Algehele gradering
Very comfortable, clean and convenient!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik, gerieflik en skoon!
Dié gerieflike kothuis skuil in 'n pragtige tuin, weg van die straat se geraas af. Dit is sentraal, die parkeerplek is veilig, en dit het aan al ons behoeftes voldoen. Die kothuis is smaakvol versier en toegerus met alles wat mens nodig het. Perfek vir 'n paartjie soos ons met 'n baba. Baie dankie aan Adrian en Heather. Ons sal definitief weer by julle aanklop!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom