LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bienvenue Self-Catering | LekkeSlaap
+15

Bienvenue Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Bienvenue Self-Catering is in sentraal-Mosselbaai en bied 'n 180°-uitsig oor die hawe, see en Outeniekwaberge.

Die kothuis is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, ingeboude kaste, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n klein sitarea met 'n TV, yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf en wasbak. Gaste het toegang tot 'n onderdak-patio met stoepmeubels. Let asb. daarop dat gaste hul eie dekodeerder en DStv-slimkaart moet saambring as satelliet-TV benodig word.

Linne en handdoeke word voorsien. Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. Was- en strykdienste is teen ekstra koste beskikbaar. Die eenhede word weekliks skoongemaak.

Die bespreking sluit ook 'n kort toer van die omgewing in een van ons vintage-motors in, indien vooraf gereël.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Spaans
  • Switsers

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Bienvenue Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bienvenue Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 89, Sentraal, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMWQ1ZGIyLTIwY2QtNDU5Yy04MDQ1LTliYzJlM2RkYmViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 89 Bruns Road Central 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.186098 22.1409379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!