Bienvenue
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Mountain Village Estate, Drakensbergstraat 17, George, 6546, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bienvenue is 'n oulike suite op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die huis het 'n privaat ingang en is op 'n sekuriteitslandgoed in George op die pragtige Tuinroete geleë en word deur berge en gewilde strande omring.
Die gastesuite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n privaat sitarea wat aan die slaapkamer grens en dit is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die eenheid het toegang tot 'n braai-area wat gaste kan benut.
Die sekuriteitslandgoed is 2 km vanaf Garden Route Mall geleë, en die ligging bied maklike toegang tot besienswaardighede en aktiwiteite in die omliggende area.
Slaapplek
’n Bespreking by Bienvenue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 2
Ligging
- Blue Mountain Village Estate, Drakensbergstraat 17, George, 6546, Wes-Kaap
- Gaste dink Bienvenue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Mountain Village Estate, Drakensbergstraat 17, George, 6546, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom