Bietjiewater
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landskroon-singel 49, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bietjiewater bied gehalte-selfsorgverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers in die middel van Brackenfell, Kaapstad.
Daar is verblyf vir 4 gaste en dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie 2 slaapkamers gebruik 'n tweede badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n wasmasjien en strykgeriewe.
Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste en die sitarea het ook gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Daar is gratis WiFi en 'n batterykragstelsel wat krag aan 2 ligte in die huis bied en die WiFi tydens beurtkrag laat werk.
Die perseel het braaigeriewe en is naby winkels, restaurante, die Cape Gate Mediclinic, skole en die N1-snelweg.
Slaapplek
’n Bespreking by Bietjiewater sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Landskroon-singel 49, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Bietjiewater het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landskroon-singel 49, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2