Big Bay Beach Club 98
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R195 administrasiefooi en R550 skoonmaakfooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die balans moet 40 dae voor die inklokdatum betaal word; 'n deposito van 100% word vereis vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gedoen is.
ID/paspoort word met inklok vereis.
'n Administrasiefooi van R195 word per bespreking gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef. Dit sal op gaste se kredietkaart gereserveer word.
Tariewe word per dag gekwoteer.
Geadverteerde tariewe en minimumverblyf is seisoenaal.
'n Vertrekskoonmaakfooi word per bespreking gehef.
- Besprekings van 8 nagte of langer sluit 'n verpligte skoonmaakdiens en skoon linne in die middel van die verblyf in. Dit is teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club 98, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang