4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Otto du Plessis Drive, Big Bay Beach Club 98, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Big Bay Beach Club 98 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand; 'n wonderlike omgewing vanwaar jy meer kan ontdek van wat Kaapstad bied terwyl jy op vakansie is.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
Hierdie woonstel sluit ook 'n buitepatio-area in, perfek vir eet, asook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braaigeriewe. Bloubergstrand lok mense van oral oor danksy sy ongerepte strande - ideaal vir watersport - en prettige restaurante om te geniet. Hierdie veilige area is naby alle geriewe. Die MyCiTi-bus kan jou na die middestad neem om die opwindende besienswaardighede wat op jou wag, te verken. Bloubergstrand is ook die poort na die pragtige Weskus. Hierdie pragtige verblyf beloof om alles te wees wat jy nodig het vir 'n ontspannende en verfrissende wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 833
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Otto du Plessis Drive, Big Bay Beach Club 98, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club 98 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto du Plessis Drive, Big Bay Beach Club 98, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang