4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Otto du Plessis Drive, Big Bay Beach Club 98, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Big Bay Beach Club 98 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand. Dis die ideale omgewing om te bly as gaste meer wil ontdek van wat Kaapstad het om te bied.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie woonstel het ook 'n stoep wat ideaal is vir 'n tradisionele braai en buite kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Otto du Plessis Drive, Big Bay Beach Club 98, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club 98 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto du Plessis Drive, Big Bay Beach Club 98, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang