Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Big Bay Beach Club Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Randi A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randi A
Saam met vriende

Good.

It was very nice, the pool was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S
Saam met vriende

Heerlik.

Baie lekker gebly, net die beddens was baie ongemaklik, my rug was gedaan. Ander baie heerlik. Baie dankie. Die gasheer was al te oulik en het lekker ryk goedjies in die badkamer gelaat, wat baie waardeer was. Sal weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus G
Gesin met tieners

Peaceful!

Great! It was peaceful and no disturbance. Fun for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie netjiese en gerieflike plekkie. Gerieflik geleë. Veilige parkering vir motor. Dalkies meer aandag gee aan hoofslaapkamer se bed. Matras moet vervang word. Dalk 1 of 2 ekstra slaaibakke? En dalk steakmesse byvoeg. Breakfast nook se een stoel is stukkend. Verder was die vakansie 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adb65968e09dd8ebf4fdda1e028343922c5c68748965077ae18985a4245ca7fdbee4aaeb8f6fe1bff92cd90efe8a20ccf50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Java Avenue Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783623540625 18.454339975463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem