Big Bay Beach Club Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R825 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Bay Beach Club Apartment bied selfsorgverblyf in die bekende Big Beach Club in Bloubergstrand, Kaapstad en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek by die strand wil hê.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, asook 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai. Gaste kan die oord se geriewe op die perseel geniet, soos die swembad, 'n tennisbaan en 'n putt-puttbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java-laan, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom