Big Bay Beach Club
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sumatra-laan 38, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 095R986 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Big Bay Beach Club is 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping van 'n gewilde sekuriteitskompleks met 'n vakansie-oord gevoel. Dit is stapafstand vanaf die strand.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en slim-TV.
Die sitarea lei na ‘n onderdakstoep. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en putt-puttbaan. Gaste kan hul eie tekkies, rakette en balle saambring, want daar is ook 2 tennis- en muurbalbane.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sumatra-laan 38, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sumatra-laan 38, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap