Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Creek Lodge

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Big Creek Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Neline L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neline L
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Kleiner kampterrein, maar netjies met goeie uitleg, kan net sit en wees in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny-may W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W
Gesin met klein kinders

Had a lovely time!

Amazing service from the staff, they really went above and beyond to help us have a good stay! My son had an absolute ball on their jungle gym, and the pool was designed with children in mind, with a very large shallow end.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamzin W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzin W
Gesin met klein kinders

Lekker familie kuier, baie netjies en skoon.

Big Creek Lodge is baie billik geprys en badkamers is baie skoon. 'n Spieel of 2 in die kampeerders se badkamers sal 'n goeie idee wees, asook toilet papier en asblikkies in elke toilet. Die swembad was yskoud, so dit sal lekker wees in die bloedige hitte van die somer, en die kinders het die klimraam en speelarea baie geniet. Daar was ongelukkig 'n geval van diefstal by van die kampeerders op die Saterdagaand. Die chalet is baie mooi en goed toegerus, insluitend 'n lugverkoelingstelsel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. So rustig, skoon en netjies. Absolute waarde vir my geld en sal.

Dit was heerlik. So rustig, skoon en netjies. Absolute waarde vir my geld en sal vir seker weer daar gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanell D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell D
Gesin met klein kinders

Had a wonderful stay.

We had a great time with our kids. Room was clean and the service was amazing. Very welcoming staff. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee M
Gesin met klein kinders

A tranquil venue ideal for a family vacation.

A lovely experience. Friendly staff. Wide open spaces for kids. Very good facilities.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Amazing.

Heerlike rustige omgewing. Baie lekker gebly in die chalet. Lekker geswem en my dogtertjie het die speelarea vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercede T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercede T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

It was amazing. One suggestion: please add sanitary bins in the toilets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met vriende

N/A.

Was baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa R
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Wonderful, the best part was the lovely pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Dit was 'n pragtige oord met uitstekende fasiliteite.

Die weer was bietjie onrustig vir kampering. Maar die gasvryheid was uitstekend en ons het 'n heerlike week gehad. Die diere is baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chido Agnes M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chido Agnes M
Gesin met klein kinders

Beautiful place; still under development.

We had a beautiful stay. It was raining heavily, and it would really be appreciated if they built concrete/paved slabs on the camping stands and somewhat arranged water drainage from the tent areas, as the soil there is muddy, resulting in the camping areas being water swamped. Activities are very limited, but otherwise it was a beautiful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Gesin met klein kinders

Quiet, relaxing and restful.

We enjoyed our stay. Staff was friendly and we felt welcomed. Kids enjoyed the jungle gym and swimming pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jadelyn V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadelyn V
Gesin met klein kinders

Lovely.

Had to leave 3 days early because of the rain. Supper disappointed at the weather, but it was really lovely for my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing.

Dit was lekker rustig. Die units was baie mooi skoon op aankoms. Die mense wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Die beddens kraak net ongelooflik baie as jy omdraai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Gesin met tieners

Beste kort vakansie ooit.

Beste vakansie. Dit was ons heel eerste keer in die NW provinsie. Ons was stomgeslaan met die skoonheid van die Magaliesberge asook die lodge. Dit was die rustigste vakansie ooit. Die lodge is topklas en vir beter diens en gasvryheid kon ons nie vra nie. Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons sowel as al die ander gaste. Julle gaan ons beslis weer sien. julle is TOPS!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Creek Lodge se terugvoer

Dankie vir die mooiste resensie, Mari!
Dit was so lekker om julle by Big Creek te hê! Ons sien so uit na julle volgende besoek.

Big Creek Lodge
Nthabiseng M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Saam met vriende

Lovely getaway! Enjoyed our stay.

Lovely beautiful place. The staff was also really nice and attended to any queries immediately. Will definitely be going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Creek Lodge se terugvoer

Thank you.

Big Creek Lodge
Richard A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet and safe and a short drive away.

What a hidden gem so close to Johannesburg and Pretoria for a quick weekend away. We were warmly welcomed and shown to our site. All amenities in top order and the ablutions clean and modern. A variety of accommodation to satisfy all needs, especially for a large gathering of family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir 'n lekker rus naweek.

Personeel altyd vriendelik. Uitsig en uitleg pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Creek Lodge se terugvoer

Baie dankie Ernie!

Big Creek Lodge
Suhannie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suhannie B
Saam met vriende

Baie rustig en personeel is vriendelike en behulpsaam.

Het lekker gebly en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Creek Lodge se terugvoer

Baie dankie !! Dit was baie lekker om julle hier te he. 🥰

Big Creek Lodge
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 147 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24, Boschfontein 387, Erfdeel 97 en 33, Manarand, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fada5e009351331f0d1afaa8c8d92d1ef5c229c4297bbd786d0b23647883578189f3048227f5c44bda7b7ec11b1027fc98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 R24 Boschfontein 387, Portion 97 and 33 0300 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.914285046109 27.455960512161
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem