LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big Skies Guesthouse | LekkeSlaap
+22

Big Skies Guesthouse

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 53, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Big Skies Guesthouse is 'n B&B in Gordonsbaai wat deur 'n familie besit word. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing en dis sowat 300 meter vanaf Gordonsbaai se hoofswemstrand.

Verblyf by Big Skies Guesthouse beskik oor 7 unieke gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv Premium, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ander benodighede.

Ontbyt word in die eetarea bo voorgesit. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n sitkamer met 'n seisoenale kroeg en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Big Skies Guesthouse is ook naby restaurante, kroeë, roomyswinkels en kruidenierswinkels. Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 45 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Big Skies Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bergstraat 53, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Skies Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 53, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2617a8eb244f3921f817ae185833466f26bf049a52dfe7dae779187c0e86ba1c404ab43917cd74c1b2d95313bc7947073dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 53 Berg Street Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.1596332 18.8705085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!