LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big Sky Studio | LekkeSlaap
+12

Big Sky Studio

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Big Sky Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alet K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K
Besigheidsreis

Klein en kompak.

Die wasbak in die kombuis is onprakties.

Etienne G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en vriendelike gasheer!

Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer daar bly as ons die Kaap besoek.

Monica D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Well-appointed and -located for our needs. In close proximity to amenities and positioned in a quiet street.

We enjoyed our stay at Jenny and Craig's B&B. It was easy to find and very quiet even though it was close to a main road. It had its own entrance which made for easy coming and going and it had enough parking across the road. Will definitely visit again. Thank you.

Big Sky Studio's terugvoer

Thank you very much for the great review. It was a pleasure having you stay over. Look forward to seeing you again.

Big Sky Studio
Suraya D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suraya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absolutely convenient.

Clean and cosy. Has everything in it for one or more nights and fully equipped kitchen.

Helena C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Awesome!

We stayed at Big Sky Studio for nearly a month. Close to the beach and Shopping Centres. Very clean and neat. Good, friendly service. We really enjoy our stay here. You will definitely see us again!

Big Sky Studio's terugvoer

Thank you, Helena, you are very welcome you were great guest and we hope to see you back soon.

Big Sky Studio
Yolande W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande W
Enkelreisiger

Ek dink een of ander aanduiding buite die eiendom vir aanwysing sou gehelp het om die plek te kry.

Kan daar asb op die advertensie gesê word dat geen skoonmaakdiens gelewer word nie. Vir besigheid om die kamer baie vroeg te verlaat en weer baie laat die middag terug te kom sonder 'n opgemaakte bed en om my eie koffiekoppie te was is onaanvaarbaar.

Big Sky Studio's terugvoer

All noted. We have a cleaning service every third day of the guest's stay.

Perhaps in future, a hotel would be better suited for you that has room service.

Big Sky Studio
Oosthuizen J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oosthuizen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay.

Very clean, everything needed was in the unit, very compact, not for persons that need ample space.

Leslie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Skoon, netjies, waarde vir geld. Sal weer gaan.

Big Sky Studio's terugvoer

Thank you very much hope to see you back soon.

Regards
Craig

Big Sky Studio
Liesel S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel S
Enkelreisiger

Perfekte verblyf vir 'n sakereis.

Pragtige eenheid. Perfek as jy op soek is na bekostigbare verblyf waar jy net wil oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect accommodation for a business trip.

Beautiful unit. Perfect if you are looking for affordable accommodation that you will use just to sleep over.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Big Sky Studio's terugvoer

Thank you many happy returns.

Regards
Craig

Big Sky Studio
Helouise V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helouise V
Enkelreisiger

Awesome plek om te bly en goeie waarde vir geld.

Dit is 'n veilige, gerieflike verblyf weg van die besige verkeer af. Craig en sy vrou was so vriendelik en behulpsaam dat hulle jou gemaklik en tuis laat voel. Ek sal Big Sky Studio aanbeveel vir al my vriende en kollegas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place to stay and great value for your money.

This is a safe, comfortable stay away from the busy traffic. Craig and his wife were really so friendly and helpful that they make one feel comfortable and give a home feeling. I will recommend Big Sky Studio to all my friends and work colleagues.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Big Sky Studio's terugvoer

Hi Helouise,
Thank you very much for the kind review. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon.
Regards,
Jenny & Craig

Big Sky Studio
Michelle H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid het my tuis laat voel met alles byderhand.

Ek sal Big Sky Studio range tyd weer besoek, ons was baie goed ontvang eienaars het ons welkom laat voel tot die seuntjie het ons verwelkom. Big Sky Studio julle rock.

Shirley R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, maar klein.

Ons eerste indrukke van Big Sky was dat die plek ongelooflik klein is. Daar kort regtig pakplek vir al vir klere. Die dekor & studio self is netjies & stylvol met alles wat 'n mens nodig het. Die studio is redelik vêr van die strand, maar baie naby aan winkelsentrums ens. geleë. Bietjie ongemaklik omdat die ingang van die Studio in die eienaar se oprit is waar hul een van die karre parkeer. 'n Kommer vir ons ook was dat ons voertuig buite in die straat moes staan. As jy nie te lank gaan bly nie is Big Sky Studio goeie waarde vir geld.

Anina H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina H
Saam met vriende

Ongelooflik netjies en skoon.

Baie goeie kwaliteit beddens. Alles was van goeie gehalte. Die klere kas was bietjie baie klein. Jenny, ons gasvrou, was ongelooflik behulpsaam en het gereeld met ons gekommunikeer oor wanneer dit ons sal pas om te kom skoonmaak, tot oor hoe warm dit gaan word. My enigste aanbeveling is dat hulle dalk 'n klein privaat hoekie met 'n tuintjie en stoele kan skep waar jy na 'n lang dag net die son en natuur kan geniet en ietsie koel kan drink.

Ronel P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plekkie, decor is pragtig - heeltemal gerieflik met als wat jy nodig het en naby aan so baie winkels!

Net 2 items wat ek wil noem - om 'n TV te hê sal dalk nice wees en ook 'n extension koord, sodat wanneer jy haardroër gebruik, jy kan sien wat jy doen by die lang spieël.

Ronell S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell S
Saam met vriende

Dit was aangenaam en rustig.

Die wooneenheid was lekker knus en uiters netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het behalwe 'n TV waaroor ons bietjie teleurgesteld was. Die groot winkelsentrums veral Table Bay Mall was 'n bederf.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carradale-singel 9, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK8N8v5yrYfNerVRMoFapKqDBxGvX2FIkcBy8V0QwNdrx2fhEa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Carradale Close Sunningdale 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.808147600634 18.486558806746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!