Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Sky Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carradale-singel 9, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big Sky Studio bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-ateljee met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Die eiendom is in 'n veilige en stil singel in Sunningdale, Bloubergstrand geleë.

Die smaakvol versierde ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en daar is 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word. Daar is 'n bababed en 'n matras vir 'n kind. Die ateljee het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n klein eetarea vir 2. Die kombuisie het basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die ateljee het ook WiFi en slim-TV.

Die eiendom is sowat 5 km vanaf Bloubergstrand en sowat 1 km vanaf West Coats Village Winkelsentrum en Netcare Blaauwberg Hospitaal. Die eiendom is gerieflik geleë naby die MyCiTi-bushalte wat na Kaapstad se middestad en die omliggende areas ry.

Let. asb dat die eenheid skoongemaak word voor en na gaste se besoek om te verseker dat dit 100% skoon is vir gaste se veiligheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elzaan S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend! Ek wil baie dankie sê aan Big Sky Studio vir my verblyf tydens my man se operasie in Netcare hospitaal. Hulle was so vriendelik en het all...
Sien meer
Feb 2024
Santie K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en alles wat jy nodig het was daar. Baie lekker gebly. Was goed toegerus met alles wat jy nodig het. Mooi en netjies.
Feb 2024
Juané H
Gesin met tieners
5.0
Neat, quiet and safe. Thank you for a lovely stay. Highly recommended for overnight accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Hettie V
5.0
Netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs, veilige en gerieflike verblyf. Billik geprys.
Jul 2023
Judy D
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflik en geskik vir die ouer garde. Ons het 'n wonderlike tyd beleef by die Big Sky Studio Akkommodasie. Die eenheid is baie netjies en alles wat ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Carradale-singel 9, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Sky Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carradale-singel 9, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6dc0eb82f6b99181dcf74dc7528fe8ae7a32dcf6f2d64fc450166360560d4cea077dc8a0336c6bc254eace5706c48413a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 9 Carradale Close Sunningdale 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808147600634 18.486558806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang