- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriegler-straat 4, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 800 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Big Sky Villa is in die hartjie van Tulbagh geleë en is stapafstand van die middedorp af. Tulbagh is veral bekend vir sy geskiedkundige Kerkstraat met sy restaurante en koffiewinkels, en ook vir die omliggende wyn- en olyfplase. Hierdie bekoorlike villa met 5 slaapkamers bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met berguitsigte en 'n privaat tuin. Die villa word as 'n volle eenheid bespreek en die tarief word per persoon bereken.
Die villa beskik oor 5 slaapkamers waarvan 4 'n en suite-badkamer het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en 'n haardroër. Die hoofslaapkamer het 'n spa-bad, lugversorging, 'n dubbelstort, wasbakke en 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof en elektriese oond, groot broodrooster, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Daar is 'n TV-kamer met volledige DStv op die grondvloer en 'n sitkamer met volledige DStv, videospeler en DVD-speler bo. Die sitkamer bo het 3 dubbelbeddens en lei na 'n stoep met berguitsigte. Die villa het 'n swembadjie en onderdak-braaigeriewe op die stoep onder. Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheer en die villa is veilig met 'n alarmstelsel en diefwering.
Slaapplek
’n Bespreking by Big Sky Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elaina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Jaar gelys 7
Ligging
- Kriegler-straat 4, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriegler-straat 4, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom