LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biki-Biki Gasteverblyf | LekkeSlaap
+27

Biki-Biki Gasteverblyf

21 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R295 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Biki-Biki Gasteverblyf is in Wierda Park in Centurion geleë.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied. Die eenhede kan ook saam bespreek word.

Rus-n-Biki is 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n werk- en eetarea, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Netflix en WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.

Bly-n-Biki en Dut-n-Biki het elk n driekwartbed, yskassie, mikrogolf, dakwaaier en privaat onderdakparkeerplek. Dié 2 kamers deel n badkamer met 'n aparte toilet en stort. Dut-n-Biki het ook 'n TV met Netflix en WiFi-toegang. Bly-n-Biki het nie TV of WiFi nie.

Die eenhede word daagliks vanaf Maandag tot Vrydag skoongemaak. Saterdae en Sondae word slegs skottelgoed gewas. Aandete en wasgeriewe is gedurende die week teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Biki-Biki Gasteverblyf
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Biki-Biki Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R295
per nag (plek vir 1)
Vanaf R295
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2424dcda17f8414b94e88ab3dbdf2f4c27c6bcffd4376ee11d0eb823952e855c0df96a4b57fe4affec6ed6cb35217dcdc1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R295  per nag (plek vir 1) 21 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.857616 28.134786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!