Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini's en Martini's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Bikini's en Martini's
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Salome S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S

Gerieflik, lekker onthaal area met swembad.

Eenheid is goed toegerus en het 'n alarm, wasmasjien en tuimeldroër sowel as 'n "inverter" tydens beurtkrag. Waaiers in al die kamers sou aanbeveel word. Daar is slegs 1 badkamer met 'n toilet wat bietjie ongerieflik is as daar 'n groot groep bly. Tydens uitklok was die skoonmaker reeds 8 uur by die huis, alhoewel uitklok eers 10 uur is. Dit was bietjie ongerieflik. Algeheel het ons lekker gebly en die swembad was baie lekker om in af te koel as die strand te besig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy A
Gesin met klein kinders

10/10 vir bikini's en martini's.

Pragtige huis met alles tot ons beskikking en alles wat ons nodig sou hê. Die gasheer was vriendelik en baie tegemoetkomend. Ons het baie lekker gebly en sal beslis hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini's en Martini's se terugvoer

Baie dankie Mandy, dit was baie lekker om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Bikini's en Martini's
Daniel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi huisie by die see.

Wonderlike huis met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly. Jammer dit was so kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini's en Martini's se terugvoer

Dankie Daniel, dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet. Tot weersiens.

Bikini's en Martini's
Yasmine K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmine K
Saam met vriende

Friendly hostess. We had a lovely, comfortable stay.

The establishment has everything you need to have a comfortable stay. The hostess was friendly and very accommodating. Will definately book this place again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini's en Martini's se terugvoer

Thank you so much, Yasmine. It was a pleasure hosting you guys. Hope to see you soon.

Bikini's en Martini's
Gene O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O
Gesin met klein kinders

Fantasties en gerieflik.

Vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini's en Martini's se terugvoer

Thank you Gene. It was great hosting you guys. I hope we will see you soon.

Bikini's en Martini's
Telisha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telisha B
Gesin met tieners

Had a amazing weekend.

Peaceful, safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bikini's en Martini's se terugvoer

We are glad to hear that you enjoyed the weekend. You were great guests. You left the house so clean and neat. Thank you.

Bikini's en Martini's
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 34, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a1a0b81efc077cbce686d2e41ac9333852c78a3a8097ceeeb13d87e398e3fe2765ff18533312bf770b2a9370f321893d952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 34 1st Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.732156475756 18.436996984656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem