BillsBest Rosscarbery

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

BillsBest Rosscarbery is in Ramsgate aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié gewilde vakansiebestemming bied verskeie natuurreservate, voëlkyk-geleenthede en lieflike strande.

Daar is 7 eenhede in 'n gebou op die strandfront. Elke eenheid het 'n see-uitsig en 'n privaat stoep met 'n braai-area. Die eenhede is vir selfsorg toegerus en elke eenheid het ook 'n TV, parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis, alarmstelsel en 'n kluis.

Die strand is net oorkant die gebou.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootvaarte, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na BillsBest Rosscarbery gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za