Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Binnebos Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Binnebos Gasteplaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met tieners

Rustige wildsplaas atmosfeer.

Binnebos is tans besig om op te gradeer. Die fotos is nie meer heeltemal korrek nie, maar dit was regtig heel aangenaam. Baie vriendelike gashere en rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Binnebos gasteplaas was 'n lekker wegbreek vir ons as gesin. Verwelkoming was uitstekend. Gasvryheid was regtig een vir die boeke. Ons sal definitief weer Binnebos toe gaan. Verseker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle V
Saam met vriende

Beyond perfect, would seriously go every weekend if I had the time.

Amazing location, owners are super nice. Had a blast. Definitely would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, Marizelle Van Den Berg. Ons streef na net die beste.

Binnebos Gasteplaas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Excellent environment and awesome hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav V
Saam met vriende

Vantas ma gories lekker.

Het vreeslik baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer terugkeer na Binnebos.

Die slaapplek was baie netjies. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Whether you're seeking a peaceful retreat, a romantic getaway, or an educational adventure into the Bush, Binnebos Guest House offers it all.

I just want to personally thank the owners Jacques and Andre for their hospitality. We got engaged in the lodge. Nestled in the heart of the countryside, our stay at Binnebos Guest House was nothing short of extraordinary. From the moment we arrived, we were welcomed with open arms and warm, genuine hospitality that made us feel like cherished friends rather than mere guests. The setting of this farm guest house is simply breathtaking. Surrounded by rolling hills, and lush bush, it's a haven for those seeking an escape from the hustle and bustle of city life. We couldn't help but be captivated by the natural beauty that enveloped us at every turn. The accommodations were impeccable. Our room was spacious, clean, and thoughtfully decorated with a rustic charm that perfectly complemented the farm's ambience. Waking up to the soft rays of sunlight streaming through the windows and the melodious symphony of birdsong was a truly magical experience. One of the highlights of our stay was the long walks in the bush and cooling off in the swimming pool. Waking up each morning with our firewood already stacked and packed for the night. What truly sets Binnebos Guest House apart, however, is the warmth and dedication of the hosts. They went above and beyond to ensure our stay was unforgettable. From sharing their deep knowledge of the local area, they made us feel like part of their extended family. In the evenings, we gathered around the bonfire under the star-studded sky, sharing stories and laughter. Whether you're seeking a peaceful retreat, a romantic getaway, or an educational adventure into the Bush, Binnebos Guest House offers it all. It's a place where time slows down, and the soul rejuvenates amidst nature's bounty. Thank you to the incredible hosts and staff for creating such a remarkable haven. We left with our hearts full and our spirits refreshed, carrying the memories of our stay as a cherished treasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met vriende

Was eintlik my kinders wat gaan kuier het. Hulle het dit vreeslik geniet.

Hulle kon nie uitgepraat raak oor die vriendelike en behulpsame diens nie. Hulle beveel aan dat dit ideaal sal wees vir familie-groepkuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Beste keuse nog, die mense is gasvry, lekker warm verwelkoming en absoluut net stunning. Die plek is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Geagte Michelle
Die voorreg was absoluut ons sin om jou by ons te kon ontvang en die leuse gestand te doen dat kliente inkom maar as vriende ons verlaat .Ons weet dat ons julle spoedig weer by ons gaan verwelkom en julle verblyf in n ongelooflike ervaring gaan omskep
Baie dankie vir julle vriendelikheid en ondersteuning
Binnebos groete
jacques en Andre

Binnebos Gasteplaas
Helga T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie diens en verblyf was uitstekend.

Baie baie dankie Jacques & Andre vir jul puik diens, gasvryheid, vriendelikheid en omgee, ons waardeer dit opreg baie! Julle het ons verblyf beslis die moeite werd gemaak. Ons beveel Binnebos Gasteplaas beslis aan. Groete,. Willem & Helga Taljaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Beste Helga
Baie, baie dankie vir julle mooi terugvoer aan ons dit was absoluut ons voorreg om julle by ons te kon ontvang en julle deel van ons Binnebos familie te kon maak. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan ontvang en sien uit om julle weer te kan sien
Binnebos groete
Jacques en Andre

Binnebos Gasteplaas
Jacques B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

One very special trip.

You find yourself in this very special surroundings. Just enormous beautiful next to the river. Jacques and Andre's hospitality and friendship just very special. Will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Jacques en Andre was baie behulpsaam en ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Geagte Nicole, dit was heerlik om jou man en jou skoonma hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om julle spoedig weer hier by ons binnebos familie te kan verwelkom. Binnebos groete, Jacques en Andre.

Binnebos Gasteplaas
Marlize O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize O
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Goeie wegbreek vir 'n naweek om tot stilstand te kom. Goed geleë, pragtige natuurskoon, vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veliswa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veliswa M

It was fantastic. Wouldn't mind to go back again.

Juarg and Andrea went the extra mile. We made a new family. It was our second home.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Gesin met klein kinders

We had a really nice experience. It was safe, clean, friendly staff and very welcoming.

We enjoyed our stay at Binnebos and will most definitely return. We had a relaxing experience, both Andre and Jacques made us feel right at home. As soon as the sun starts to go down, they light up the bonfires and it's such a nice and warm feeling. Can recommend it, safe for small children as well. A nice breakaway even if it's only for a weekend. Not too far from JHB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Baie baie dankie, Lynette. Ons was regtig bevoorreg om julle by ons Binnebos familie te kon verwelkom. Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.
Binnebos groete,
Jacques en Andre

Binnebos Gasteplaas
Alida P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P
Gesin met tieners

Hemelse kalmte!

Ons is hartlik verwelkom deur Jacques en André. Die rustigheid, stilte en natuurbewondering was hemels! Ons het 'n paar Kudus, vlakvarke en Kameelperde gesien. Die leeupark is ook 1km vér, dis 'n moet om by Akwaaba ook 'n draai te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floyd Sibusiso S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floyd Sibusiso S
Saam met vriende

Very welcoming people and friendly.

Very nice place. I will definitely recommend to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Good morning Floyd
Thank you so much for your honest review, it was so nice to welcome you and your co workers at Binnebos. You are always welcome here as part of our Binnebos family.

Binnebos greetings
Jacques and Andre

Binnebos Gasteplaas
Andries N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N
Gesin met klein kinders

Very nice place.

They should just have cleaners onsite. Lovely reception, lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Geagte Wendy
Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Wil dit graag onder u aandag bring dat ons wel skoonmakers op bystand het indien enige gas van 'n skoonmaakdiens wil gebruik maak, is die fassiliteit beskikbaar.
Binne bos-groete

Binnebos Gasteplaas
Michiel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V
Gesin met tieners

Pragtige fasiliteite met goeie diens. Het dit baie geniet.

Het die stap in die veld regtig geniet en die personeel was verwelkomend en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Geagte Michiel

Weereens baie dankie vir julle lekker kuier by ons, dit was 'n voorreg vir ons om julle te kon ontmoet en julle deel te kon maak van ons Binnebos familie. Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer vir 'n lekker Bosveld kuier

Binnebos groete
Jacques en Ander

Binnebos Gasteplaas
Marlene R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie lekker en vriendelike ontvangs. Mens kan jou siel laat rus in die bos. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Goeie more Marlene
Wat n lekker ondervinding was dit nie om vir julle hier by ons te kon ontvang het nie .Julle het ons motto gestand gedoen waar kliente arriveer en as vriende verlaat. Ons hoop om julle gou weer by ons te kan ontvang.

Binnebos groete
Jacques en Andre

Binnebos Gasteplaas
Sam T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent, relaxing.

Great bushveld experience, welcoming and friendly staff, always willing to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Binnebos Gasteplaas se terugvoer

Good day Sam
Thank you so mush for your great review. We were honoured to have you and your lovely wife here and we hope to see you in the future again

Binne bos greetings
Jacques vd Merwe

Binnebos Gasteplaas
San O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons was baie vriendelik ontvang. Jacque en Andre was uiters behulpsaam. Ons het sommer gou tuis gevoel. Sal definitief weer daar gaan uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R52, Selonskraal-plaas, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9e1e4f2407bd7b2b4b454d7aa0aff39276f16340f0ddbb2e1438f13d0e2bc84c6f4f97e5381241b430acd240ed7b1df8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 Off the R52 Selonskraal Farm 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.715253733015 27.060322546293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem