LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birchwood A & B @ Clarens | LekkeSlaap
+22

Birchwood A & B @ Clarens

Selfsorgkothuis
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Al die kamers het beddens wat in 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Al die beddegoed en handdoeke word voorsien. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, oorgenoeg kasspasie, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n stoep met braaigeriewe vanuit die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n houtkaggel in die sitkamer vir die koue Clarens-winters. Daar is ook 'n enkelmotorafdak. Wasgoed kan teen ektstra koste gedoen word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKA3hDjisaqHgyhIZR7mpkHpXmciZFN2XCHMgF5VSyDT1IiCOLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 R712 251 Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.512872656344 28.433571327195
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!