LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birchwood A & B @ Clarens | LekkeSlaap
+22

Birchwood A & B @ Clarens

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Birchwood A & B @ Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aubrey M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey M
Saam met vriende

Beautiful house in a secure estate.

I wouldn't mind going back to Clarens again and booking the same unit.

Magda M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met vriende

Stil en rustige plekkie met mooi uitsig op die berg.

Pragtige cottage om in te bly. Alle nodige inligting van sleutels ens. was baie goed gekommunikeer. Kraakvars wit beddegoed met lekker kussings was heerlik en 'n plus punt vir ons. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Neville V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, goed toegerus.

Veilig, skoon en netjies. Ligging net 'n japtrap van die binnedorp af. Pragtige gholflandgoed sonder om beknop te voel deur ander gaste. Hoogs aanbeveel.

Sara R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara R
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay for the weekend.

Lovely clean, well-equipped house. In closed secure estate, close to Clarens' town. The maids service is a great bonus.

Alwyn O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn O
Gesin met tieners

Fantasties, baie lekker dankie!

Wonderlike akkommodasie dankie. Kom weer in winter kuier!

Dalene V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Lekker.

Ons het heerlik ontspan.

Jeanine A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Dit was net 'n plesier om daar te wees!

Alles was so netjies en skoon. Ons sal enige tyd weer daar kuier. Baie goeie ligging en waarde vir geld!

Elsie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dit is absoluut 5-ster! Kan dit aanbeveel. Uit die boeke, sal graag weer daar gaan bly. As jy net wil rustig wees is dit die plek.

Birchwood A & B @ Clarens's terugvoer

Hi,
Baie dankie vir julle opregte resensie, hoop om julle weer by Birchwood te sien ?

Birchwood A & B @ Clarens
Annette L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Gesin met tieners

Baie goed.

Netjies en skoon. Goed geleë. Pragtige uitkyk op berge. Alles wat nodig is beskikbaar. Lekker warm met kaggel. Braai op stoep goed ingerig teen wind en netjies en skoon. Badkamers netjies en skoon. Kombuis skoon en goed ingerig met nodige beskikbaar. Kamers netjies en skoon en heerlik warm vir die winter. Sitkamer netjies en skoon en goed ingerig. Aanbeveel om in te bly.

Juan S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S

Lekker gebly.

Die plek is baie netjies. Ons het lekker gebly en sal weer terug wees.

Laneque L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laneque L

Awesome verblyf in 'n awesome dorp.

Beste verblyf wat ons nog in was in Clarens. Baie netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek! Die beddens en beddegoed is to die for en die kaggel in die sitkamer het die hele naweek perfek afgerond! Die kombuis is baie goed toegerus en ons het heerlik gebraai op die stoep! Sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan, of dit nou net vir 'n naweek of langer is! Julle sien ons definitief weer!

Birchwood A & B @ Clarens's terugvoer

Baie dankie vir jou opregte en eerlike terugvoer. Ons probeer regtig hard om dit die moeite werd te maak met die beste kwaliteit.

Bly om te hoor dat ons julle weer sal sien.
Birchwood

Birchwood A & B @ Clarens
Michelle S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, met alles wat mens nodig het.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is goed toegerus, baie mooi en netjies. Estie is 'n wonderlike gasvrou. Ons sal Birchwood A & B vir enigiemand aanbeveel.

Johan F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustig.

Dit was bo verwagting. Dis skoon en het alles wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak.

Marius H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou hê!

Die eenheid is modern en baie netjies. Estie was altyd beskikbaar en haar diens aan ons was puik. Die eenheid is awesome met asemrowende landskappe net waar jy kyk.

Birchwood A & B @ Clarens's terugvoer

Hi,
So baie dankie vir jou persoonlike en optegte boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien by Birchwood in Clarens.
Estie

Birchwood A & B @ Clarens
Ilse D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met vriende

Stunning! Modern! Skoon! Veilig!

Ons verblyf by Birchwood was fantasties. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam! Ons het alles gehad wat ons nodig het. Die huisie is baie modern, netjies en skoon. En die beddens slaap soos 'n droom! Ek sal dit ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan in Clarens!

Birchwood A & B @ Clarens's terugvoer

Hi Ilse,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dankie vir jou positiewe uitkyk t.o.v Birchwood.
Ook bly om te hoor dat die beddens lekker slaap. Ek is nogal erg oor by beddegoed en 100% katoen maak 'n verskil.
Sien julle weer by Birchwood

Birchwood A & B @ Clarens
Renata V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renata V
Saam met vriende

Gemaklik, skoon, baie aangenaam.

Heerlike tydjie gehad. Verblyf was baie lekker.

Birchwood A & B @ Clarens's terugvoer

Hi
Baie dankie vir jou boodskap. Bly julle het Birchwood geniet en hoop om julle weer te ontvang.
Estie

Birchwood A & B @ Clarens
Pieter S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, toeganklik en veilig.

Buiten dat die verblyf uitstekend is het ons die vroegoggend stap rondom die golfbaan baie geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Donnie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnie S
Saam met vriende

Amazing accomodation, will recommend to anyone.

The units are absolutely amazing, will definitely stay here again when visiting Clarens. The units are modern and very clean with some of the best beds we have slept in.

Birchwood A & B @ Clarens's terugvoer

Hi,
Thank you so much for the nice revieuw of Birchwood.
Also glad you slept well in the beds. Most say 100% cotton linen do make a difference.
Hope to see you soon.
Estie

Birchwood A & B @ Clarens
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKA3hDjisaqHgyhIZR7mpkHpXmciZFN2XCHMgF5VSyDT1IiCOLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 R712 251 Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.512872656344 28.433571327195
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!