LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birdhouse | LekkeSlaap
+45

Birdhouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 27 resensies vir Birdhouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kobus F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus F
Gesin met klein kinders

Plek is netjies, vriendelike werkers.

Die plek is netjies. Die werkers is vriendelik. Ontbyt is goed. Naby genoeg aan die see.

Nicoline B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was ons 2de besoek. Goeie verblyf. Sal beslis weer gaan.

Chris V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf!

Ons was vriendelik ontvang en gou ingeboek. WiFi en satelliet TV was ‘n bonus. Naby genoeg om die see te hoor. Rustige verblyf en wonderlike ontbyt gehad volgende oggend.

Mark M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Lekker.

Netjiese kamers, goeie ontbyt.

Sherene H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherene H
Gesin met klein kinders

Well maintained guesthouse with friendly and helpful staff.

We enjoyed our stay at Birdhouse. Our room was neat and clean. Entertainment areas are available for guests to use and the gardens are well maintained. Belinda was our friendly hostess and she took good care of us.

Birdhouse's terugvoer

Thank you Sherene,
Always good to receive positive feedback. We hope to welcome you back in the future.
Regards,
Mariette van der Vyver

Birdhouse
Johan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Boerpot wengevoel.

Birdhouse was 'n instaanblyplek omdat my bespreking by 'n ander gastehuis deur die mat geval het. Vir dieselfde fooi was hierdie B&B uitsonderlik netjies, veilig en met 'n lekker kombuis en braaiplek. Ek het reeds my aandete aangeskaf toe ek hoor ek moes ander blyplek vat. Dit was daai boerpot wengevoel!

Birdhouse's terugvoer

Baie dankie Johan,
Ons hoop om jou terug te verwelkom.
Groete,
Mariette

Birdhouse
Veronica V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees, sal vir seker weer daar gaan bly.

Dit was ongelooflik lekker, baie vriendelike en professionele personeel, ons was omtrent bederf met heerlike ontbyt soggens. Ons spesiale tydjie weg was vir seker die moeite en ver ry werd en sal ons vir seker weer daar tuisgaan.

Birdhouse's terugvoer

Goeiemore Veronica,

Ek is vreeslik bly julle het lekker gekuier.
Jammer ek het julle nie gesien nie, maar definitief volgende keer.

Groete

Birdhouse
Christian F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F

Fantasties.

Baie netjiese en mooi gastehuis. Sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal definitief teruggaan.

Birdhouse's terugvoer

Baie dankie Christian,
Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Sterkte met die herstel na Ironman.
Groete, Mariette

Birdhouse
Mfuno Allen M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mfuno Allen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Try Birdhouse out you won't regret it!

A very conducive and attractive guesthouse I have ever been.

Birdhouse's terugvoer

Thank you for staying with us.
We hope to see you back in the future.
Travel safe.
Regards,
Mariette

Birdhouse
Dirk L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld. Prys baie duur

Bed en kussings in swak toestand. Daar is geen ontvangs, en geen waaiers in luxury-eenhede nie.

Birdhouse's terugvoer

We just want to rectify that we are a 4-star and not a 5-star Guesthouse as indicated by the guest. Nowhere do we advertise that we are a 5-star Guesthouse. We also display big in all our rooms that the rooms are "NON SMOKING" rooms which the guest ignored and we had to take off all the curtains to be washed in order to get the smoke smell out. He also booked a standard room @ R 700.00 per couple per night which includes breakfast and not a luxury room. We also provide him with a air cooler on request for a fan.

Birdhouse
Loretta H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sparse but clean.

We were not in any of the units as shown in the picture but at the back which didn't have any outlook. The unit was clean but had no chair to sit on, only a bench outside the unit. The sink in the bathroom was not adequate to even rinse our a cup as it was so tiny. To compensate for the lack of comfort the breakfast the following morning was very good and plentiful which made up for the room.

Lilani S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani S
Enkelreisiger

Ek het net een nag oorgeslaap, maar die ontvangs was vriendelik en baie netjies.

Die Birdhouse is netjies en in 'n rustige area. Die ontvangs was goed en vriendelik. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Joseph N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudige basic kamers in achterbouw.

Rustige eenvoudige b+b. Basic kamers en acomodatie zonder meer. Lekker ontbijt. Kortbij mooie stranden en mogelijk bezoek aan East London.

Wynand I - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand I
Gesin met klein kinders

Die verblyf was uitstekend!

Ek sal enige iemand aanbeveel om by Birdhouse & Crane's Nest te bespreek. Die diens en personeel was baie goed. Ek sal definitief weer in die toekoms daar oornag.

Donna D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Donna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very poor facilities in rooms, linen and towels were in a terrible state.

Plug points are dangerous, hanging in mid-air. Only 1 bedside pedestal in one bedroom. No extension cord for kettle and microwave, had to boil the kettle on the floor. Rooms were not ready to check in at 14:00 pm. One room had not been cleaned after the first night, no key to open door! No shelves in both showers to place your soap, shampoo etc. Pillows have a bad odour.

Annerine S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerine S
Gesin met klein kinders

Vinnige heerlike wegbreek.

Was beslis die beste keuse vir ons as gesin. Lekker blyplek en lieflike swembad naby aan winkels en hoofstrand.

Daan O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Kort afstand vanaf alle geriewe.

Het die kamerdiens en plaasontbyt elke dag baie geniet.

Tiaan J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan J
Gesin met klein kinders

Lekker.

Glad nie geskik vir klein kinders nie. Nie baie diens van personeel nie.

Carl V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld met 'n netjiese en mooi plekkie ver van die stad af.

Dis jammer daar was geen handdoeke nie, en is nie gewoond aan laat arriveer nie.

Birdhouse's terugvoer

Jammer om te hoor van die handdoeke. Daar is staf 24 uur aan diens, ek is seker dat as dit onder haar aandag gebring is sy dadelik sou aandag gee.

Birdhouse
Johan H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Besigheidsreis

The staff was very friednly and our rooms very neat.

Myself and a colleague was there for 2 weeks and the staff made it at home for us. What was a positive was that there was a laundry service and the staff was accommodating with this, (can not travel with 2 weeks cloths). On the weekend we could have breakfast later with no problems. Thanks again for the staff and management for a wonderful stay.

Gert S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie waffers nie.

Vir R 450/nag kon die gloeilampe in die daklig darem seker vervang word sodat 'n mens kan sien om te lees. Die bedlampie is ook maar pateties.

Hansie R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie R
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam en ek sal dit aanbeveel vir ander mense.

Die ontvangs was goed en die kamer baie netjies. Die ontbyt was ook baie smaaklik.

Vernon H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het nou regtig ons verblyf geniet. Vriendelike mense, goeie diens en so behulpsaam. Die verblyf was pragtig en skoon en ons sal beslis weer daar gaan tuismaak.

Erna L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige mooi omgewing.

Dankie Priscilla vir jou vriendelike ontvangs en diens op die 24ste Maart. Ons sal sonder twyfel volgende jaar weer by die Birdhouse oornag.

Toekie W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Toekie W
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Die badkamerdeur maak glad nie die badkamer toe nie. Met ons aankoms moes ons hoor dat ons kamer se sleutels nog by die vorige gaste is en dat hulle dit eers later sal kom afgee vir die toesighouer van die gastehuis. Die badkamerdeur in ons kamer kon glad nie heeltemal toe nie, dus was daar geen privaatheid nie. Die gastehuis is ook nie geleë op 'n gunstige plek nie, want ons moes ver ry om by Oos-Londen uit te kom.

Banele Sibusiso M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banele Sibusiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just lovely

Beautiful place, great service and the maid Zoleka went out of her way to make our stay pleasant. Big up to the whole crew!

Rozanne V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V
Besigheidsreis

Fantasties!

Ongelooflike diens en gasvryheid!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 de Laan 3, Oos-Londen, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjZTBmODhlLWViNzctNDc1OC1iNTc5LTRjMWJjMTNjY2IwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 3 - 16th Avenue East London 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.942577737124 28.023239672184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!