Bird's Nest
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bird's Nest bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaars se woonerf. Die eiendom is sentraal in Riviera in Pretoria geleë en bied maklike toegang tot hospitale, verskeie akademiese instansies, regeringsgeboue, ambassades, sportgeriewe, winkels, parke en besienswaardighede in Pretoria.
Hierdie selfsorgwoonstel word nie sonder rede Bird's Nest genoem nie en nagapies kom kuier gereeld. Die woonstel se ontwerp komplimenteer die ouwêreldse karakter van die area.
Die woonstel bied slaapplek aan 'n enkelreisiger of 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Aparte kamer is as 'n studeerkamer ingerig. Die stort is 'n kamer op sy eie met 'n aantrekarea. Dit het 'n infrarooi verwarmer om in die wintermaande te help. Die toilet is heeltemal apart met 'n handewasbak. Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n opwasbak. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n wasbak en 'n braai. Die privaat tuin is slegs toeganklik vir gaste.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek en onder 'n skadunet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Schalk & Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Bird's Nest het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Riviera Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 112, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng