Birdsong Barrydale
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
-
Vanaf
R990R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Birdsong Barrydale is in die hartjie van Barrydale en bied selfsorgverblyf in 'n helder en mooi eenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang en privaat tuin.
Verblyf is geskik vir 2 gaste en daar is 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het hul eie kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Komplimentêre beskuit, vrugte, melk en hout word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan ook in die somermaande tussen sonop en sononder die buitelugswembad gebruik.
Birdsong is sentraal geleë en is naby restaurante, voetslaanroetes, 'n kwekery en fietsryroetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Birdsong Barrydale het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap