Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 39, Lionviham, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birdsong Cottage is 'n lieflike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in die hartjie van Lionviham, Somerset-Wes. Dit is ideaal vir 'n paartjie, 'n enkelreisiger óf 'n sakereisiger, aangesien dit 'n swembad het.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Dié ateljeewoonstel het ook lugversorging.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die tuin en swembad, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Birdsong Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Malanstraat 39, Lionviham, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 39, Lionviham, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6575d2cf4395fe75e411ee5c2e18a7304709177533a3e0ccb892ce569d88622802084b4841530586cd2e53968d2934599944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 Malan Street Lionviham 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0819672 18.8543361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem