Birdsong Pumula Woods
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg, Pumula Woods-kompleks, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Birdsong bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis in die Pumula Woods-kompleks in Umzumbe. Die kompleks is 500 m van die strand af.
Die meenthuis beskik oor 2 verdiepings. Die grondverdieping het 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis wat na 'n groot stoep en 'n oop grasperk lei, sowel as tuine en 'n sydek. Daar is 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die grondverdieping het ook 'n besemkas en ekstra stoorplek wat onder die trap is wat na die eerste verdieping lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.
Die eerste verdieping beskik oor die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het skuifdeure wat na 'n stoep lei. Die eerste verdieping het ook 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, wat deur albei slaapkamers op die eerste verdieping gedeel word.
Die ligging is ideaal vir diegene wat KwaZulu-Natal se Suidkus wil verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Birdsong Pumula Woods sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Peet and Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 2
Ligging
- Stasieweg, Pumula Woods-kompleks, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Birdsong Pumula Woods het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Umzumbe Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg, Pumula Woods-kompleks, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom