The Sullies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sullies is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis met slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders in Morganbaai, net 900 m van die strand af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, elkeen met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en wit perkallinne, en 'n kinderkamer met 2 stapelbeddens. Daar is 3 badkamers met storte, en 'n ekstra buite-stort met warm en koue water.

Die oopplan-kombuis is met 3 yskas-vrieskaste, 'n skottelgoedwasser, ysmasjien, stomer, wasmasjien, tuimeldroër en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die eethoekie het 'n groot tafel en bankies vanwaar gaste die pragtige uitsig kan geniet.

The Sullies het ook 'n lieflike kuierarea met 'n pooltafel, ruim sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die groot onderdakdek spog met hangstoele, hangmatte, 'n tafel met bankies en 'n draagbare braai. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit. Die groot dek spog met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en die reservaat - dis die perfekte plek vir voëlkyk.

Morganbaai spog met 'n rits besienswaardighede, soos die kranse, strandmeer, strande en die plaas- en kunsvlytmarkies.

Slaapplek

'n Bespreking by The Sullies sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Sullies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 200 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za