Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birkenhead House at Kite Beach

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead-weg 10, Waves Edge, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R3 400 R2 720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Birkenhead House at Kite Beach is 'n selfsorghuis met 'n Spaanse styl in Table View, Kaapstad. Dit is net 2,4 km vanaf Bloubergstrand se strand en 4,7 km vanaf Eden on the Bay.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, 'n TV met 'n DVD-speler, kaggel, draagbare swembad en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Gaste kan ook die draagbare swembad gebruik.

Dié huis is op dieselfde perseel as die kothuis, wat 'n aparte huureenheid is. Die hek en parkeerarea word gedeel, so gaste mag ervaar dat daar van tyd tot tyd ander mense se troeteldiere op die eiendom is.

Gaste kan al die geriewe, insluitend die swembad gebruik, maar dit is op eie risiko en die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verlies nie.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, forelhengel, fietsry, swem, visvang, wynproe en bergfietsry in. Die huis is ook naby restaurante, koffiewinkels en inkopiesentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Birkenhead House at Kite Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Birkenhead House at Kite Beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 10

Ligging

  • Birkenhead-weg 10, Waves Edge, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birkenhead House at Kite Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
R3 400 R2 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Birkenhead-weg 10, Waves Edge, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b36547cfe63062e4598537afa013853e6504efec1df38fc533b0ab879b25ef8b8dbd8561cf54c9cb5090a917e93d03afe2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 720 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Birkenhead Road Waves Edge, Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.825181329084 18.480841219425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem