Blaauwater Farm Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir die puik gehalte van hul wol en vleis.

Blaauwater Farm Guest House bestaan uit 2 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Blaauwater Farm Garden Flat het 'n selfsorg-kombuisie met 'n ketel, mikrogolf, en 'n yskassie. Die woonstel het 'n waaier, verwarmer, en elektriese komberse. Tweefontein House se kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, en 'n mikrogolf toegerus, en daar is 'n TV met DStv.

Doendinge in die omgewing: Stap en fietsry op Lootsbergpas, stap op die plaas en ontspan onder die skadubome in die tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blaauwater Farm Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za