LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blaauwberg Beach Hotel | LekkeSlaap
+76

Blaauwberg Beach Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Blaauwberg Beach Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker en stylvol, slegs ons aankoms was ietwat nie lekker nie.

Verblyf was tops maar het bespreek met Tafelberg-uitsig vir my honeymoon, toe ons daar kom, het ons Robben Eiland se uitsig. Toe ek bespreking gemaak het, vra hulle watter uitsig jy wil hê. Gelukkig het die personeel dit uitgesorteer.

Elna G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike see-uitsig.

Heerlik daar gebly, baie sentraal en het see-uitsige gehad en so lekker geslaap met die klank van die see. Heerlik.

Coreen C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Pragtig en netjies. Vinnige diens en heerlike kos.

Werner B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet. Vriendelike personeel en goeie dienste. Het elke oggend ook 'n baie lekker ontbyt gehad.

Ek en my vrou het dit baie geniet. Vriendelike personeel en goeie dienste. Het elke oggend ook 'n baie lekker ontbyt gehad.

Ryno V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, pragtige uitsig, perfek geleë, goeie, vriendelike diens met baie lekker ontbyt.

Ons het 2 aande oorgeslaap, waarvan daar vir die Saterdagaand 'n romantic turndown ook geboek was. Met aankoms die Vrydag, was die romantic turndown klaar in plek. Sonder enige probleme is dit vir Saterdag ook weer in plek gewees met 'n addisionele bottel vonkelwyn op die huis. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly, en sal dit vir almal aanbeveel. Die ontbyt en koffie was ook topgehalte.

Anmar R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was fantasmagories.

Blaauwberg hotel is die beste.

Fg K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fg K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsame personeel, netjiese kamers, pragtige uitsig en goeie waarde vir geld.

Ons voel altyd belangrik al het hulle baie gaste. Ons het net goeie tye in hierdie verblyf en daar is baie betroubare personeel wat die kamers skoonmaak, nog nooit iets verloor nie.

Mari-lou C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lou C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers lieflik.

Kamers lieflik, ontbyt kan verbeter.

Annalize S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Wonderlike diens. Personeel het die ekstra myl gegaan vir my dogter se verjaarsdag. Alles netjies en die pragtige uitsig is die cherry op die koek. Dankie aan Blaauwberg Beach Hotel, ons sal terugkeer.

Trisha M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trisha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service & special touches.

We spent our honeymoon night Blaauwberg Beach Hotel and from the time we entered the parking area we were welcomed by the staff. The Staff in the lobby were kind, caring and so welcoming. We really enjoyed our stay. They even went the extra mile to dress up the room for us for that special romantic touch. We will definitely be back.

Gerhard B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Sien sterre.

Mariette P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Stunning views.

Het ons tyd by Blaauwberg Beach Hotel baie geniet. Die ligging is perfek! Diens was baie vriendelik.

Blaauwberg Beach Hotel's terugvoer

Thank you so much, Mariette, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Beulah G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah G
Gesin met tieners

Die beste ooit

Julle is die beste.

Blaauwberg Beach Hotel's terugvoer

Thank you so much, Beulah, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Gerhard C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg!

Die personeel was baie behulpsaam en het gehelp met kleinighede wat fout was.

Blaauwberg Beach Hotel's terugvoer

Thank you so much, Gert, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Johan S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig

Was 'n verfrissende wegbreeknaweek.

Blaauwberg Beach Hotel's terugvoer

Thank you so much, Johan, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Yolanda C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved the privacy of the hotel, at the time it was what we wanted.

I would definitely recommend anyone to make use of the hotel.

Blaauwberg Beach Hotel's terugvoer

Thank you so much, Yolanda, for taking the time to review the hotel. We are pleased that you had an amazing stay with us. We are looking forward to welcoming you back to the hotel, where life is a beach, 7 days a week.

Blaauwberg Beach Hotel
Grant K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K
Enkelreisiger

See stars

I always try understand how some hotels you can only check in 2pm the afternoon but have to be out by 10am,. Besides that and that the shower head was broken, I found the the whole hotel spotless, location is some of the best in Cape Town and breakfast is a nice range of choices. Security is very good and parking is convenient. I would definitely stay here again.

Rynette P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig gewees. Diens uitstekend.

Beddegoed en kamers netjies en skoon.

Janene P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel kamer was amazing, so ook die view van Tafelberg en see.

Die breakfast was goor!

Debbie A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie A
Saam met vriende

Die uitsig is pragtig, die akkommodasie was minder as wat ek verwag het vir die prys.

Die stort se seel was stukkend wat gelei het tot 'n sopnat mat in die kamer. Die aircon het nie gewerk nie en die vensters was vuil. Die restaurant se pryse is belaglik en die kos was regtig onsmaaklik en glad nie visueel stimulerend nie. Die ontbyt was ook sonder enige kreatiwiteit. Die brood was oud wat voorgesit was en die soetgebak was teleurstellend. Die warm kos kon meer keuses gebied het vir die prys en standaard van die hotel.

Sanie N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to be.

Definitely gonna come back, great place to relax .

Leandra V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra V
Gesin met klein kinders

Teleurgestel.

Koppies was vuil en nie gewas nie. In room dinner was koud bedien. Kraan by wasbak stukkend. Matte vuil. Ek het vooraf gereël dat my seun gaan saam kom en by ons gaan slaap, geen ekstra handdoek, geen ekstra kussing. Kamer was koud. Air con werk nie. Toe ons wou uit check is ons gesê ons het nie volle rekening betaal nie. Nadat my man bewyse gewys is was ons steeds nie geglo nie. En was daaroor laat by lughawe.

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Boulevard 106, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6rqdoN4ChEWijQu0ab8vQ0vrzWlwN60AWU4jeSFGqr8bk9hiJc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 106 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.810128 18.469008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!