Black Anvil
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kriekstraat 364, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Black Anvil is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rosendal en spog met 'n oop landskap. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, stoof, eetgerei en breekware toegerus, en daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n lessenaar.
Gaste het toegang tot buitesitplek, 'n Weber-braai en 'n eetarea. Die huis word deur bome omring wat die skoonheid van die Witteberge in die Oostelike Vrystaat weerspieël. Daar is ook 'n unieke koffiewinkel en 'n bakkery op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Black Anvil sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Kriekstraat 364, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Black Anvil het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosendal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kriekstraat 364, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Geen kinders onder 18