Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Barn at Romansbaai

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansbaai Beach Estate, Heronstraat 375, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Black Barn at Romansbaai is tussen luisterryke fynbos op die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai geleë, 'n landgoed wat toegang tot 'n ongerepte, privaat sandstrand bied. Black Barn is 'n drieslaapkamerhuis net 400 m van die strand af.

Die pragtig versierde huis het 'n groot kuierarea buite en elkeen van die 3 slaapkamers het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n hoë plafon, en 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, koffiemasjien, wynyskas en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook verskeie braaigeriewe, 'n smeulstofie, 'n Bose-klankstelsel en WiFi.

Die binnehof front noord en het ingeboude sitplek en 'n etenstafel en braaigeriewe onder die pergola. Daar is ook 'n KolKol-houtvuurwarmbad tussen die fynbos langs die binnehof en 'n boules-baan.

Slaapplek

’n Bespreking by Black Barn at Romansbaai sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Black Barn at Romansbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 6

Jaar gelys 11

Ligging

  • Romansbaai Beach Estate, Heronstraat 375, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Barn at Romansbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansbaai Beach Estate, Heronstraat 375, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763d1ff3b63bf91bdbe416c864a19ad0c88d9cf0564f1a615cabb0f04d3009cdcb47282d9776e3734ca78cdbfeb3729c6651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Romansbaai Beach Estate 375 Heron Street 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.61158316817 19.332463427516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem