Black Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Every-straat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Black Cottage bied gerieflike oornagverblyf in Smithfield, 900 m van verskeie winkels en restaurante af.
Gaste kan kies tussen die Wisteria- en Periwinkle-eenheid wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en 'n privaat ingang vanaf die stoep het. Die eenhede het ook elk 'n koningingrootte-bed wat met katoenlinne opgemaak kan word en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en ontbyt en 'n driegang-aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Wisteria het slaapplek vir 2 kinders op versoek teen ekstra koste en is in 'n klein, omheinde tuintjie.
Gaste kan die dorpie, Smithfield, te voet verken en Excentrix Vintage Collectables, Red Barn Galery en 'n verskeidenheid nasionale monumente besoek. Daar is ook voetslaan- en fietsryroetes op die heuwels in die omgewing, boesmantekenings om te sien, en in die winter mag gaste dalk selfs sneeu sien.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilna (Dee Dee) Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 4
Ligging
- Every-straat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Black Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Smithfield Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Every-straat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom