Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Woolly Worm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Black Woolly Worm is 'n gerieflike huis in die pragtige Critchley Common-landgoed. Hierdie privaat en veilige landgoed is in die hartjie van Dullstroom gele? en weerspie?l 'n ouwêreldse sjarme met dubbelverdieping-klipkothuise, skilderagtige tuine, 'n sentrale sierfonteintjie en 'n eenddammetjie.

Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 enkelbeddens en deel die hoofslaapkamer se badkamer. Op die boonste verdieping is daar nog 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander kamer met 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel ook 'n badkamer.

Daar is 'n gerieflike sitarea op die grondverdieping met 'n TV en volledige DStv en 'n kaggel. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste wat hul maaltye saam kan geniet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste kan hul voertuie by die instansie parkeer en na enige plek stap terwyl hulle die rus en vrede van die landgoed geniet. die Common-landgoed spog ook met suiwer, boorgatwater.

Slaapplek

’n Bespreking by Black Woolly Worm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Black Woolly Worm
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Black Woolly Worm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeeb6bc491625ae04ab9f4e224e7f56f193eb2278821b985c20d24a7612e694052786e0ad747d17d5fec59bd57f38049afbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Critchley Common 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.416577359828 30.110903513402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem