Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blakes Terrace 1103

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Blakes Terrace 1103
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sunet V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Baie lekker gebly.

Luukse woonstel met alles wat mens nodig het. Op die strand. Stapafstand van winkels. Het lekker gerus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blakes Terrace 1103 se terugvoer

Dankie Sunet. Sien uit om julle weer te huisves!

Blakes Terrace 1103
Karmen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S
Gesin met tieners

Fantasties, beste waarde vir geld. Wens daar is bykomende sterre vir gradering. Hierdie plek verdien dit beslis.

Top aan die lys, beste bespreking nog deur webtuiste. Die beste toegeruste woonstel van die melk in die yskas vir die eerste koppie koffie tot die inverter wat die beurtkrag soveel draagliker maak. Goeie WiFi en vol DStv. Netjies en skoon. Alle toebehore soos by die huis. Ongelooflike uitsig. Beste ligging en baie veilig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blakes Terrace 1103 se terugvoer

Baie dankie Karmen. Julle was wonderlike gaste. Sien uit om julle weer te huisves.

Blakes Terrace 1103
Grco A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grco A
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker. Lieflike plekkie met die beste uitsig ooit. Beste tyd ooit gehad. Goed ingerig om beurtkrag te vergemaklik.

Beslis elke sent en die moeite werd. Regte huis gevoel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blakes Terrace 1103 se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige terugvoering. Ons waardeer dat julle mooi na ons plek gekyk. Sal julle enige tyd weer akkommodeer. Groete, Petro

Blakes Terrace 1103
Rachelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel om na terug te keer.

Alles by Blakes Terrace 1103 was uitstekend. Andrew was gasvry, het tyd geneem om ons deur alles to wys ten spyte van die feit dat ons eers laat aand aangekom het. Die woonstel is pragtig, ruim en baie goed ingerig met absoluut alles wat jy sal nodig kry met vakansie. Die woonstel voel soos 'n huis weg van die huis en ons kan nie wag om weer daar te bly met ons volgende vakansie in Suid Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blakes Terrace 1103 se terugvoer

Baie dankie, Rachelle. Sien uit om julle weer te huisves!

Blakes Terrace 1103
Lindsay M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay M
Gesin met klein kinders

Peaceful, clean, luxury, ticked all the boxes and more.

Very enjoyable stay, do not have a single negative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blakes Terrace 1103 se terugvoer

Thank you, Lindsay. Looking forward to hosting you again!

Blakes Terrace 1103
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 45, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA512f93721dc37dc8a92e09d0c4c824c2d0cacd5dc2b137fa0c6cc863612895b9efea4d8de984d4469c2aa872f68d0cce3ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 45 Beach Road Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122051463659 18.8314525295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem